Featured

Huisgenoot Afskopkonsert - Woensdagaand 1 Julie 2015 Innibos

320 Views
Published
Die Huisgenoot Afskopkonsert het behoorlik die hartsnare geroer met bekende Afrikaanse hartebrekers soos Bobby van Jaarsveld, Dewald Wasserfall en Joshua na die Reën wat feesgangers betower het.
Dié vertoning het goed aangesluit by vanjaar se tema, Innibos – die fees met hart, want as dié manne eers die Standard Bank-verhoog betree, is dit duidelik waarom dié konsert as een van die fees se hoogtepunte beskou word.
Category
Dewald Wasserfall
Sign in or sign up to post comments.
Be the first to comment