Paul Steyn het 'n inspirerende verhaal . Sy regterbeen is na 'n ongeluk op skool onder die knie geamputeer, maar dié jongman het nie gaan lê nie. In 2011 het hy die laaste van sy fondse, wat in trust gehou is, laat uitbetaal en die Paul Steyn-stigting geregistreer. Hy kon uiteindelik sy belofte wat hy aan homself gemaak het - om terug te gee uit dankbaarheid vir die been wat aan hom geskenk is - gestand doen. Sedertdien wy Paul hom voltyds aan sy liefdadigheidswerk en stap dikwels ver ente om geld in te samel vir ander wat nie self prosteses kan bekostig nie. Suzaan het Paul in Gordonsbaai raakgeloop.
- Category
- Gerhard Steyn
Sign in or sign up to post comments.
Be the first to comment
Up Next
Autoplay
-
Kwêla: Theuns Jordaan
by admin 610 Views -
Kwêla: Robbie Wessels
by admin 589 Views -
Floyd Mayweather VS Logan Paul Full Fight Highlights
by admin 505 Views -
Kwêla: Chris Chameleon
by admin 570 Views -
Steve Hofmeyr At The Paul Kruger Protest.
by admin 573 Views -
Elsabe Daneel - Kwêla | kykNET
by admin 652 Views -
Daniel Lemire & Paul Verville - Ronne Dubé Sketch
by admin 64 Views -
Gerhard Steyn - Kwela Onderhoud
by admin 600 Views -
Jake Paul talk shit to Conor McGregor
by admin 388 Views -
PAUL ROBESON-OLD BLACK JOE.wmv
by admin 549 Views -
Steve Hofmeyer, Bono, Jukskei River, Kill The Boer Song
by admin 8,145 Views -
Robbie Wessels - Mphe Di Hoenor
by admin 4,119 Views -
Ray Dylan Cleopatra
by admin 1,565 Views -
Bobby Van Jaarsveld - Wat Geld Nie Kan Koop Nie [Official Music Video]
by admin 3,354 Views -
Andrea Smith-Alles vir jou Booby van Jaarsveld
by AndreaSmithArtist 2,301 Views -
Theuns Jordaan Vingers En Voete
by admin 4,223 Views -
Ray Dylan - Verskietende Sterre
by admin 1,874 Views -
Da V.G feat Jevigo - As Jy My SeerMaak (Lyric Video)
by admin 1,682 Views -
Ray Dylan - Pretty Woman 18 Sept
by admin 1,375 Views -
Ray Dylan Sings Angelface To Tamlyn Duarte For Her
by admin 1,334 Views -
Vetkoekpaleis, Episode 13
by admin 1,104 Views -
Rig Jou Oë Na Die Berge - Jo Black ft Refentse (Lyric Video)
by admin 1,889 Views -
Bobby Van Jaarsveld - My Alles
by admin 3,684 Views -
Bok Van Blerk - Sing Afrikaner Sing
by admin 1,939 Views -
Dozi - Kruispad
by admin 2,837 Views -
Flower Of Scotland
by admin 1,577 Views -
Vetkoekpaleis, S2, Episode 13
by admin 1,429 Views -
Jak de Priester - Ek sny dit af (amptelike musiek video)
by admin 2,249 Views -
Chris Chameleon - Stapelgek
by admin 2,204 Views -
Robbie Wessels, Staan Saam.
by admin 2,039 Views
Add to playlist
Sorry, only registred users can create playlists.