Mr TV & D Mambax - As Jy Getaken Is (Lyric Video)

176 Views
Published
The Lyric of As Jy Getaken Is
by *Mr TV/D Mambax*

** Follow Mr TV/D Mambax **
- Facebook: Kullidtonemuzik
https://www.facebook.com/positiveattitudes16
- Youtube: Jardien_G KullidToneMuziK
https://www.youtube.com/channel/UCfAlboX8s1NQlW1AEtz_qrA
(Don't Forget to SUBCRIBE to My Channel)

** Follow J&D Entertainment **
- Facebook: J&D Entertainment
https://www.facebook.com/JD-Entertainment-191341711620811
- Youtube: J&D Entertainment
https://www.youtube.com/channel/UC5Wpt1lk0aQ0-Otx4mRApFQ
(Don't Forget to SUBCRIBE to My Channel)

#MrTV #DMambax #AsJyGetakenIs #JDEntertainment

--- [ LYRICS ] ---

Ek is single Nou is niemand agter my aan nie
As ek getaken is Wil almal agter my aan wees
But ek is loyal Ek is nie soos die anders nie (anders nie)
Ek weet jy glo my nie Jy dink ek is nie eerlik nie
Ek praat mah net die waarheid saam met jou
Ek is nie 'n player nie En daii moet jy onthou
Ek was 'n player (jah) 'n Player
Girl ek het gechange Nou's alles op 'n einde

Al wat ekke need, is 'n dame wat by my staan
Nie die tipe wat jou aanmekaar wil seer maak
Ek soek net daii girl, wat lief is vir my
Wat ek kan vertrou Se mah sys nie by my
Ek soek net 'n girl, wat ek huis toe kan vat
'n Girl wat ek voor kan stel
'n Girl wat by my sal staan
Nou vra ek myself die vrae

(Chorus)
Hoekom as jy getaken is Dan is almal agter jou aan
Asof jy famous is Mah die tyd toe jy single was
Wou niemand jou gehe dit nie Ek verstaan dit nie
Weet nie eers waaroor gaan dit nie Se my
Hoekom moet dit soe wees

(Vers 1)
Wie kan onthou? Die tyd toe ek getaken is, wil almal aan my klou
Nou wat ek single is Nou is daar niemand wat my bou
Se my watte gwang, Se my wat moet ek maak
Ek raak van my kop af Van ek loop in my slaap
Niemand verstaan Wat ek deur maak
My lewe voel geindig sonder jou aan my kant
Al my ex'se wat ek seergemaak het Ek is jammer
Vergewe my, ek het gechange Ek is nie meer dieselfde

Ek is spuit wat ek gedoen het Goeie dames het ek seergemaak
Ek is nie proud nie Mah almal moet vir my verstaan
Ek het ook seergekry Toe was dit vir my baie swaar
En toe dink ek is my dinge wat my in kom haal
Van wat jy doen aan iemand dit kom dubbled trug na jou
As jy nie seergemaak wil wees nie Hoekom doen jy dit nou
Is Mr T V & D Mamba As jy single is kan jy vir my add op whatsapp

(Chorus)
Hoekom as jy getaken is Dan is almal agter jou aan
Asof jy famous is Mah die tyd toe jy single was
Wou niemand jou gehe dit nie Ek verstaan dit nie
Weet nie eers waaroor gaan dit nie Se my
Hoekom moet dit soe wees

Hoekom moet dit soe wees
Hoekom moet dit soe wees, Girl

---- [ END ] ----

The Lyric Video of As Jy Getaken Is
by MR T.V/D Mambax...
Created by J&D Entertainment
(The Best Just For You)

Music Rights of As Jy Getaken Is
Belongs To MR T.V/D Mambax

*** JustTheBestForYou ***
*** BestAfrikaanseLyrics ***
*** LocalGivedTalentArtists ***
*** SupportingLocalArtists ***

Requests for Lyrical Videos
(Only Local Afrikaanse Artists)
( LEAVE A COMMENT)

If any Artists/Musican wants me to MAKE Lyrical Videos of their content
Can Send Me an Email: DiggyDaylinLee@gmail.com
Can Send Me a Message on Facebook:
J&D Entertainment

IMPORTANT NOTE !!!!
○ All of My Videos are for promotional purposes
○ No Copy Righted intended
○ If any Artists/Musican wants me to remove their content from my channel:
Please Email: DiggyDaylinLee@gmail.com
○ It will be taken down ASAP!!!

Don't Forget to SUBCRIBE!!!
Category
Francois van Coke
Sign in or sign up to post comments.
Be the first to comment