Featured

'n Stukkie Van My Hart - Arno Jordaan Trou

399 Views
Published
Die sanger Arno Jordaan en sy Laveldse plaasnooi Lizanie Pohl het tydens 'n spogtroue buite Tzaneen hul troubeloftes afgelê. Geniet saam met Huisgenoot die Jordaans se groot dag.
Volg ons ook op www.huisgenoot.com, www.facebook.com/huisgenoot en www.twitter.com/huisgenoot
Category
Arno Jordaan
Sign in or sign up to post comments.
Be the first to comment