Featured

Pasella Kuier Saam Met Riana Nel En Rob Vember | VOLLE EPISODE

242 Views
Published
In hierdie Vrydag se Pasella skryf Hemelbesem en Riana Nel ‘n duet. DJ Rob Vember stel ons voor aan sy ‘kinders’ en Kaaps Maleise geure soos gerookte snoek en ingelegte kwepers kry ‘n Franse twist.

Wyn inspirer Willie en Lynelle en Hemelbesem maak ‘mekaar’ en dan grawe ons in ons oudste wyngeskiedenis.

Dis Pasella, Vrydag 6nm op SABC2

http://www.pasella.co.za/
Category
Ricus Nel
Sign in or sign up to post comments.
Be the first to comment