Featured

Pasella Programvoorskou | Bobby Van Jaarsveld | Casper De Vries | Heinrich Brussow

349 Views
Published
Hierdie week on Pasella, Paul is model vir Casper de Vries, Bobby van Jaarsveld en sy swaer Derick Hougart in n Koekversierkompetisie en Crystal soek die stories agter dorpsname! Heinrich Brussow gesels oor die Cheetas se Superrugby plan en Denver Vraagom is in ons kitskuier stoel!

www.pasella.com
Category
Bobby van Jaarsveld
Sign in or sign up to post comments.
Be the first to comment