Featured

Republiek Van Zoid Afrika: Boereraat Vir Bands

493 Views
Published
Annemari Ferreira gee vir ons Boereraat vir die feesseisoen aan al die bands. Sy en Karen Zoid is terug vir ’n derde seisoen van Republiek Zoid Afrika, Donderdag, 7 Januarie om 20:30.

Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot.
Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv
Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet
Besoek http://kyknet.dstv.com

kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!

Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!
Category
Karen Zoid
Sign in or sign up to post comments.
Be the first to comment