Reputasie: Liedjie Van Die Jaar 2020

128 Views
Published
Die Reputasie Liedjie van die Jaar trefferlys is gebaseer op 'n kumulatiewe maatstaf van die prestasie van al die liedjies wat op die Reputasie Kraakvars Top 40 verskyn het.

Die Reputasie Liedjie van die Jaar trefferlys word op ‘n baie eenvoudige manier bereken, betekende dat ‘n liedjie wat op No 1 is vir een week 40 punte sal ontvang en ‘n liedjie wat op No 30 is 10. Die punte word vir elke week bereken en word dan kumulatief opgetel om die bepaal watter liedjie het die beste presteer tydens die jaar.

Hierdie jaar se periode van observasie is van die begin van die trefferlys op 4 September 2020 tot die tweede week in Desember. Dus in die toekoms sal hierdie trefferlys se observasie periode wees van die derde week van Desember tot die tweede week van Desember.
Category
Francois van Coke
Sign in or sign up to post comments.
Be the first to comment