Ryno Velvet - Te Naby Die Son

132 Views
Published
Te Naby Die Son


Jou parfuum deur die gange
En jou sigaret.
Pleidooi vir belange kan jou red
Vlugtig, jy verwurg.


Donker jaag die nag ons
Vuur en vlam.
Herberg in die verte waar n hoed kan hang
Die laksman, sal verstaan.


Hoe ek kon, hoe ek kon.
Want ek kom
Te naby die son.
Hoe ek kon, hoe ek kon.
Want ek kom
Te naby die son.


Te naby die son.


Druigend wroeg sy nader met haar etiket
Hand op die bybel langs die bed
Beloftes ontwrig.


Die Maanskyn oor die hawe laat haar oë op hef.
n Man speel sy kaarte om n doel te tref
Geduldig, so skuldig.


Hoe ek kon, hoe ek kon.
Want ek kom
Te naby die son
Hoe ek kon, hoe ek kon.
Want ek kom
Te naby die son


Te naby die son.


Music & lyrics by Ryno Velvet
Produced by TJ Terblanché
Category
Francois van Coke
Sign in or sign up to post comments.
Be the first to comment