Featured

Skole Top 10 Kuier By Bobby En Karlien Van Jaarsveld Se Ou Skool

441 Views
Published
As jy dit nie geweet het nie, Bobby Van Jaarsveld en sy sussie, Karlien van Jaarsveld, kom uit Brits se wêreld! Die Skole Top 10 span het Hoërskool Brits besoek en met van Bobby en Karlien se oud onderwysers gesels oor hulle.
Category
Karlien van Jaarsveld
Sign in or sign up to post comments.
Be the first to comment