Featured

SuperSokkie By Carnival City

394 Views
Published
Oujaarsaand 31 December in Carnival City se Big Top Arena, dis SuperSokkie tyd! Ja, dis wat jy kry as jy al die stoele uit die Big Top Arena uithaal en die word omskep in die grootste sokkiedansvloer in Suid Afrika, net vir een aand! Gooi in van die grootste name in Afrikaanse sokkie musiek, Kurt Darren, Nicholis Louw en Gerhard Steyn asook die opwindende nuwe naam op almal se lippe, Brendan Peyper, en jy kry 4ure se soliede dans pret, gaan jy ooit kan stilsit? Met liedjies soos Kaptein, Bring die storm, Baby tjoklits, Stop, wag, bly nog n bietjie en vele meer treffers gaan ons almal die nuwejaar volstoom in met n aftelling 12uur deur al die kunstenaars!! Moet nie uitmis op die grootste sokkie ooit nie, SuperSokkie!!
Category
Gerhard Steyn
Sign in or sign up to post comments.
Be the first to comment