Toe Vind Ek Jou - Covered by William Blackrose

143 Views
Published
William Blackrose Sings the famous Karen Zoid & Francois van Coke - Toe Vind Ek Jou

Become a Patron By Donating To:
Bank: William Blackrose cc / FNB / 620 317 910 24 Ref: Your Name
PayPal: https://www.paypal.com/paypalme/WilhelmSeidel

Toe Vind Ek Jou

Karen Zoid, Francois van Coke
Ek lê my wapens neer
Vanaand vir die eerste keer
Sien ek myself in jou oë
Ek het hierdie oorlog verloor
Ek staar na die bloed op my hande
Ek weet ek het verander
Jy dink ek praat net weer
Ek het jou lief
Ek sweer
Geen pretensie
Geen beheer x4
Buite die stemme wat skater
Vriende wat groet
Sien jou later
Elkeen vind sy pad
Ek weet ek moet ook my skat
Hey, my sweet
Hey, my baby
Jy's my toevlug
Wil jou nooit laat huil nie
Jy's my lied
Jy's my wysie
Ons het 'n hond
Ons het 'n huisie
Ek het genoeg gegee
Ek het genoeg geskree
Ek het lankal terug geleer
Maar nog steeds het ek probeer
Vlug soos 'n verraaier
Van dit wat my vashou
Daar was monsters in die donker
Toe vind ek jou
Ek sweer
Geen pretensie
Geen beheer
Category
Francois van Coke
Sign in or sign up to post comments.
Be the first to comment