Vry - Juan Casey & Danie Reënwolf

239 Views
Published
Song:
Written: Melissa Brits-Erasmus & Danie Reënwolf
Vocals, Electric & Acoustic Guitar: Juan Casey
Vocals, Electric Guitar & Piano: Danie Reënwolf
Drums: Moskou Du Toit
Bass: Albert Van Der Merwe
Saxaphone: Hiram Koopman
Cover Design: Melissa Brits-Erasmus
Produced: Jürgen von Wechmar
Mixed: Jürgen von Wechmar
Mastered: Tim Lengfeld

Lirieke:
Jou pyn was sigbaar
Daardie aand toe jy my verlaat
In die stilte het dit na my gestaar

My tyd was my liefde vir jou
Jy het my hemelruim met vonke gevul

Sien my leiding, red my,
Besluiteloos en vry
Hou my in jou gedagtes
Wanneer jy my wil vermy

Maar hierdie dooie woorde maak ’n slaaf van my
Wanneer jy my wil vermy

As die wind eers bedaar
Sal ons weer ontmoet
Ek dink ek het die hou oorleef
Maar my mond proe na bloed

As ons woorde mekaar in ’n tydlyn weer bind
Is daar ’n plek vir ons
Waar jy glo soos ’n kind

Ja aan die einde
Is almal seker vry
Wel lief op daardie dag
Is dit ek en jy

Al die dooie woorde maak ’n slaaf van my

Ja aan die einde
Is almal seker vry
Wel lief op daardie dag
Is dit ek en jy

Al die dooie woorde maak ’n slaaf van my
Wanneer jy my wil vermy.
Category
Francois van Coke
Sign in or sign up to post comments.
Be the first to comment