Vryfees-lekkerte

237 Views
Published
Dis heerlik by die Vryfees in Bloemfontein! Hier is `n foto- en video-beeld van die feeslekkerte terwyl Jakkie Louw in die agtergrond `n liedjie uit sy vertoning, Jakkie Louw sing Sinatra, sing.
Category
Jakkie Louw
Sign in or sign up to post comments.
Be the first to comment