Waarom weghol 6June2021

134 Views
Published
#boerelegioen
#komopparade
#dieboerekom
Na 27 jaar onder kommunistiese bewind, is die blanke volk blootgestel aan die ergste vorme van moorddadigheid onder die son. Die blanke bevolking het amper gewoond geraak aan 'n staat van totale anargie en wanregering.

Daarom is daar in 2021 en in die toekoms geen rede onder die son dat die breër publiek langer blootgestel word aan 'n vrees sielkunde wat deur die filosofie van sg. onntrekking, groepeer en terugslaan gebreinspoel is nie.

Met die kundigheid van boere in elke dorp waar groot konsentrasies van 3000, 10 000, 50 000 en selfs 100 000 blankes woon en werk, is daar geen rede waarom mense in 2021 die leuens glo dat die volk slegs gered kan word as hulle oppak en die woeste water van die oranje betrek nie. Dit sal 'n kwade dag wees as groot getalle wit burgers hulle geskiedkundige dorpe verlaat, hulle eiendom, woonplekke, werkplekke agterlaat met die valse verwagting wat by hulle geskep is om dit later te kom verower.

Waarom eers weghol en dan dink jy gaan genoeg opleiding, selfvertroue en logistiek bymekaarmaak elders om dan in glorieke terugkeer tot die kryt toe te tree.

Enige regdenkende mens, behalwe diegene wat alternatiewe huisvesting kan bekostig sal dalk in die "gemaklike" illusie" van die sg strategie glo.

Die Boerelegioen verkondig luidkeels al vir die afgelope 5 jaar,dat 'n weerbare volk, ingebind in 'n volksweermag wettig hulself kan voorberei, en wettig hulself kan kondisioneer om teen totale oormagte van lafhartige hordes hulself te verdedig en selfs die hordes uit jou domineringsgebied te dryf.....en as hulle jou verder kwaadmaak selfs tot buite die RSA se grense te verdryf.

Boerelegioen is meer as 70% seker dat die filosofie van onntrekking na verlate gebiede, niks minder as 'n vreesveldtog is om groot getalle "vlugtelinge" te kweek om uiteindelik die slawe van die meesterbreine van die konsep te word nie.

Boerelegioen se ingeligte advies aan die gewone burgers is om jou christelike waardes te bly uitleef, rustig te woon en te werk, maar om plaaslik in te skakel by die volksweermag ten einde jouself en jou gesin op te laat lei deur kundiges op die gebied van stedelike terreur en plattelandse terreur. Die burgerlike vermoeë gekombineer met 'n spesialis vermoeë sal meer as voldoende wees om jou domineringsgebied te verdedig...en die onskuldige burgers te beskerm, al is die oormag ook hoe groot.
Saluut
www.boerelegioen.co.za
Category
Francois van Coke
Sign in or sign up to post comments.
Be the first to comment