Biggy - Peanut Butter ft. Early B (Tizel Remix)

149 Views
Published
Die original hier!
'Peanut Butter' nou besikbaar: https://Biggy.lnk.to/PeanutButter


Volg Biggy:

https://www.instagram.com/bigbiggerbi...

https://www.facebook.com/BiggyMusiek/​

https://twitter.com/BiggyMusiek​


Lirieke:

Al het jy six pack of rolle
Meisie skud jou holle
Sak hom af tot onder
As jy weet die beat donder
Ey, die is jou jam
Die is jou jam

Maak hom spread soos peanut butter
Want jy weet die is jou jam
Al het jy six pack of rolle
Meisie skud jou holle
Sak hom af tot onder
As jy weet die beat donder
Ey, die is jou jam
Die is jou jam
Maak hom spread soos peanut butter
Want jy weet die is jou jam

I like big bums and I cannot lie
Ek is die peanut butter vir jou two slice
Want as ek jou sien skud
Baba holy shit, jittit gee die kind ‘n two ply
Want jy is dit, eks die witness
Jou biscuit is te bedruk, dis deftig
Giftig maak ‘n man mal belustig
Kyk hie vang haar hol die beat as sy net haar rug lig
Jittit ek is altyd lus vir dit
Julle weet ek kom net om die ding te ruk
Gooi jou blaaie in die lig, baba flip the script
Now break it down baba skud, skud
Nou raak wys, Ja Chise ek hiesa
Skud Daai holle to the beat ma
Sak hom af tot hier ja
Want ek en Biggy kom Jiggy dit for the thick ones

Al het jy six pack of rolle
Meisie skud jou holle
Sak hom af tot onder
As jy weet die beat donder
Ey, die is jou jam
Die is jou jam
Maak hom spread soos peanut butter
Want jy weet die is jou jam

Rol op by die jol like wat wat
B.I.G.G.Y laat jou gat klap
Los vir baby girl met ‘n nat kat
Elke keer as ek aan haar gat vat
My rympies laat haar gat sak
Sy bring hom van die kant af
Ons verstaan sy kan nie help nie
Want ek Early B haal die dak af
‘n Body van die boonste rak af
Sys tasty, oh so sapag
Not shy to show af
Sy staan uit by die jol like lag lag
Want haar body doen dit doen dit
Sy weet jy voel dit voel dit
So if you have a lekker lyfie
Come on move dit move dit

Al het jy six pack of rolle
Meisie skud jou holle
Sak hom af tot onder
As jy weet die beat donder
Ey, die is jou jam
Die is jou jam
Maak hom spread soos peanut butter
Want jy weet die is jou jam

Al het jy six pack of rolle
Meisie skud jou holle
Sak hom af tot onder
As jy weet die beat donder
Ey, die is jou jam
Die is jou jam
Maak hom spread soos peanut butter
Want jy weet die is jou jam

#Biggy​ #PeanutButter​

Music video by Biggy performing Peanut Butter. © 2021 Universal Music (Pty) Ltd South Africa

http://vevo.ly/29JKXe
Category
Francois van Coke
Sign in or sign up to post comments.
Be the first to comment