Rooksein - Kyk Na My Hart (Tizel X TBM Remix)

193 Views
Published
#Rooksien #Remix #kyknamyhart #Tizel #TBM


Luister na die original 'Kyk Na My Hart' hier: https://rooksein.lnk.to/KykNaMyHart


Volg hulle op:

https://www.facebook.com/Rooksein

https://www.instagram.com/rooksein


Lirieke:

As jy staan staan saam met my
Want ek is werd dat jy hier bly
Ek is verward en deurmekaar
Want jy hou my aan ‘n haar
Wat kan ek doen, wat kan ek sê
Sal dit help om in ‘n hoop te gaan lê?

En ek staan met soveel vrae
Ek staan met soveel vrae

Kyk na my hart en kyk na my siel
Want dit is jy wat my so verniel
Ek staan in die donker, donker donderweer
En dit is tyd dat ek my les leer

Oohh…….

Ek ken jou hart deur die smart
En elke traan wat val maak my mal
Ek sien jou pyn en ek voel dit ook
So asof die duiwel in jou sake kook
Maar nou die feit van die saak wat ons na moet kyk
Dit is jy wat my gebruik

En ek staan met soveel vrae
Ek staan met soveel vrae

Kyk na my hart en kyk na my siel
Want dit is jy wat my so verniel
Ek staan in die donker, donker donderweer
En dit is tyd dat ek my les leer

Kyk na my hart en kyk na my siel
Want dit is jy wat my so verniel
Ek staan in die donker, donker donderweer
En dit is tyd dat ek my les leer
Oohh…….
Oohh…….

#Rooksein #KykNaMyHart

Music video by Rooksein performing Kyk Na My Hart. © 2020 Universal Music (Pty) Ltd South Africa

http://vevo.ly/XWzT7y
Category
Francois van Coke
Sign in or sign up to post comments.
Be the first to comment