Deon Dee - Lewe (Official Video)

161 Views
Published
PRE ORDER: https://ditto.fm/lewe

Music Video Directed by Damianedidit
Produced by Ruan Graaff @ Dee Graaff Productions
Extra programming, Mixing and Mastering by Peach van Pletzen @ Planet Awesome
Composed by Deon Dee and Hunter Kennedy

Released by Embrace the Brand Media
PR by The Marketing Zoo

Social Media:
Facebook: https://www.facebook.com/DeonDee93
Instagram: https://www.instagram.com/deondee/?hl=en
Linkedin: https://www.linkedin.com/in/deon-dee-9b3b161b3/

Lyrics:

Ek kon voel ek was so te se klaar
So moeg gedra
Soveel keer in die spieel geskree
Ek het mal geraak voor ek iets kon leer

Ek het baie om te gee
my 'n gap om die te proseseer.
Met baie seer geleef
Kyk na my pad jy kan dalk iets hieruit leer

Die lewe het verander
Die lewe het verander en ek weet dit nou
Die lewe is n brander
Die lewe is n brander en daar breuk hy nou
Vir die eerste keer voel ek nugter
My kop voel skoon my siel voel ligter
Ek kan vorentoe beweeg
en jou saam met my neem

Hierdie geraas in my kop
Te min likes en dan gee ek op
Nog n lek om toe te stop
nog n dag is opgefok

Bid vir reën
(was my net skoon)
Bid vir reën
(genoeg verloor)
Ek dink dis tyd om te bedaar
Ja dis tyd vir stil raak...

Die lewe het verander
Die lewe het verander en ek weet dit nou
Die lewe is n brander
Die lewe is n brander en daar breuk hy nou
Vir die eerste keer voel ek nugter
My kop voel skoon my siel voel ligter
Ek kan vorentoe beweeg
en jou saam met my neem

Die storm voor die kalm kom
Ons storm deur die kalm kom
Ons begin by die einde rond
Dis nou die tyd om wakker te word

Die lewe het verander
Die lewe het verander en ek weet dit nou
Die lewe is n brander
Die lewe is n brander en daar breuk hy nou
Vir die eerste keer voel ek nugter
My kop voel skoon my siel voel ligter
Ek kan vorentoe beweeg
en jou saam met my neem (X2)
Category
Francois van Coke
Sign in or sign up to post comments.
Be the first to comment