Kersdaggeweld eis een lewe

19 Views
Published
'n Konfrontasie tussen drie mans van Blomnek buite De Rust en n winkeleienaar het tot die dood van een van die mans gelei. Volgens inwoners naby die winkel was daar 'n argument tussen die mans en die winkelier. Tydens die argument is die winkelier met 'n mes gesteek. Hy het glo sy aanvaller se kapmes afgeneem en die persoon teen die nek gekap. Die man is minute later oorkant die winkel op 'n oop stuk grond dood. Lees meer: http://bit.ly/2WNtZ1U

Video: Hannes Visser
Category
Francois van Coke
Sign in or sign up to post comments.
Be the first to comment