Featured

Eksklusief: Karlien en Derick oor hul tweeling

1,021 Views
Published
Huisgenoot-joernalis Loren Pienaar het by sangeres Karlien van Jaarsveld en manlief Derick Hougaard gaan inloer vir 'n eksklusiewe onderhoud met die ouers oor hul tweeling. Hier's hul gunsteling-uitrustings vir die twee en Karlien gesels oor wat ouerskap vir haar beteken.Volg ons ook op http://www.huisgenoot.com, http://www.facebook.com/huisgenoot en http://www.twitter.com/huisgenoot
Category
Karlien van Jaarsveld
Sign in or sign up to post comments.
Be the first to comment