Featured

Karlien Van Jaarsveld Vertel Van Haar Swangerskap + Hoe Dit Met Derick Gaan

573 Views
Published
Met 'n nuwe CD op die rak en 'n rol in die musiekrolprent As jy sing is Karlien van Jaarsveld in haar element. Maar die groot lekkerte is dat sy 'n tweeling verwag (al het die media haar voorgespring met die verrassing). In dié video vertel sy wat gebeur toe sy uitgevind het sy's swanger, hoe dit met Derick gaan ná 'n moeilike tyd en waarna sy uitsien
Category
Karlien van Jaarsveld
Sign in or sign up to post comments.
Be the first to comment