Featured

Karlien Van Jaarsveld Oor Haar Lyf Ná Swangerskap

352 Views
Published
Nuwe ma Karlien van Jaarsveld praat oor hoe sy haar lyf ná die geboorte van haar tweeling teruggekry het. SARIE.com het met haar gepraat by die première van 'Pad na jou hart'.
Category
Karlien van Jaarsveld
Sign in or sign up to post comments.
Be the first to comment