Featured

Hart Van Jakaranda Musiekfees Op Bravo Kyknet

262 Views
Published
Hart Van Jakaranda op Kyknet se Bravo op 2014/04/17. Wat 'n wonderlike aand was dit nie - namens die Kinderhuis wil ek elkeen bedank wat die Jakaranda Kinderhuis en die Louis Botha Kinderhuis ondersteun het. Laat weet ons gerus wt jou indrukke van die aand was. (Christo Louw) Pieter Koen Liza Bronner Kurt Darren Ricus Nel Music Profile Management Juanita du Plessis Theuns Jordaan
Category
Ricus Nel
Sign in or sign up to post comments.
Be the first to comment