Featured

Juanita Du Plessis Onderhoud Oor Hart Van Jakaranda Afrikaanse Musiekfees

359 Views
Published
Die Konsert wat jy nie mag misloop nie!! Kom luister saam by die Hart Van Jakaranda Afrikaanse Musiekfees met trots aangebied deur Jakaranda Kinderhuis Op Vrydag 11 April 2014 by Heartfelt Arena in Voortrekkerhoogte Pretoria. Top Afrikaanse kunstenaars gaan jou vermaak...

Theuns Jordaan, Juanita Du Plessis, Kurt Darren, Pieter Koen, ADAM, Ricus Nel en Diederick van 7de Laan.

Juanita gesels hieroor op Youtube

KAARTJIES NOU BESKIKBAAR BY www.pnptickets.co.za of besoek www.hartvanjakaranda.co.za vir meer inligting.

KOOP JOU KAARTJIES NOU EN HELP ONS SO OM KINDERDROME TE BEWAARHEID.
Category
Ricus Nel
Sign in or sign up to post comments.
Be the first to comment