Nuwe verslag wys hoe pandemie eetgewoontes verander het | KN VERSLAG| 18 FEB 2021 | kykNET

3 Views
Published
Nuwe verslag wys hoe pandemie eetgewoontes verander het | KN VERSLAG| 18 FEB 2021 | kykNET
’n Nuwe verslag wys dat kitskosmaatskappye gedurende die Covid-19 pandemie met bemarking veral weerlose gemeenskappe aangespoor het om hul produkte te koop. Lourensa Eckard het met kenners hieroor gepraat.

New report shows how eating habits changed during pandemic | KN VERSLAG | 18 FEB 2021 | kykNET
A new report shows how fast-food companies employed marketing tactics to target vulnerable communities. Lourensa Eckard spoke with experts about this.
---

Wees deel van kykNET se Youtube-kanaal vir soveel meer kykgenot.
Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv
Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet

Kry jou eerste 14 dae gratis op Showmax vir meer Afrikaanse programme - https://bit.ly/36PFSr0
Besoek http://kyknet.dstv.com

kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!

Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!
Category
Francois van Coke
Sign in or sign up to post comments.
Be the first to comment