Op 'n Ernstige noot 009: Jonathan Deal & Ian Cameron

149 Views
Published
Vandag gesels ons oor die nuwe wapenwette wat toegepas wil word deur die Suid-Afrikaanse regering, ons lig ons opinies en feitlike punte oor die saak. Ons gaste is Jonathan Deal en Ian Cameron. Hulle het baie kennis in terme van wapenwette en vat die owerheid aan in hierdie verband. Ons lig julle ook in oor die webtuistes wat jy kan besoek om teen die saak te appélleer. Maak 'n draai hier by Dear SA: https://bit.ly/3xcVS3J
om jou kommentaar en/of opinie te lewer oor die saak.
Ander webtuistes en Facebook blaaie om te gaan besoek is:
https://www.facebook.com/FirearmsZA
https://www.facebook.com/safecitizensa
https://www.facebook.com/ParatusSouthAfrica
https://gosaonline.co.za/
https://www.facebook.com/groups/467584026759701
https://irr.org.za/
Luister die episode as 'n podcast orals en deel dit met jou mense asb.
Apple podcasts:
https://podcasts.apple.com/podcast/id1556507885
Spotify:
https://open.spotify.com/show/2ceuMLdmMxdWaJYG3eKTJy
Of luister net sonder apps hier:
https://www.buzzsprout.com/1715100
Op 'n Ernstige Noot word gemaak by www.mediafarm.co.za in Johannesburg. Besoek hulle as jy wil uitstaan uit die geraas. Maak 'n draai op die plaas en maak jou eie show vandag.
Category
Francois van Coke
Sign in or sign up to post comments.
Be the first to comment