Sing saam Hugo Episode 1

142 Views
Published
Hello my naam is Hugo Zandberg. 23 jaar oud en gaande oor kitaar speel my passie is fotografie maar ek net besluit om hierdie te begin as net iets lekker en fun. Hoop julle geniet dit saam my!
Ek speel die eerste song wat ek sal noem episode 1
Karen Zoid en Francois Van Coke se Toe Vind Ek Jou
ENJOY!!

Karen Zoid Francois Van Coke - Toe Vind Ek Jou



Ek lê my wapens neer
Vanaand vir die eerste keer
Sien ek myself in jou oë
Ek het hierdie oorlog verloor
Ek staar na die bloed op my hande
Ek weet ek het verander
Jy dink ek praat net weer
Ek het jou lief, ek sweer
Geen pretensie, geen beheer
Geen pretensie, geen beheer
Geen pretensie, geen beheer
Geen pretensie, geen beheer
Buite die stemme wat skater
Vriende wat groet, sien jou later
Elkeen vind sy pad
Ek weet ek moet ook my skat
Hey, my sweet
Hey, my baby
Jy's my toevlug
Wil jou nooit laat huil nie
Jy’s my lied
Jy's my wysie
Ons het 'n hond
Ons het ’n huisie
Ek het genoeg gegee
Ek het genoeg geskree
Ek het lankal terug geleer
Maar nog steeds het ek probeer
Vlug soos 'n verraaier
Van dit wat my vashou
Daar was monsters in die donker
Toe vind ek jou
Ek sweer
Ek sweer
Geen pretensie, geen beheer
Geen pretensie, geen beheer
Geen pretensie, geen beheer
Geen pretensie, geen beheer
Ek het genoeg gegee
Ek het genoeg geskree
Ek het lankal terug geleer
Maar nog steeds het ek probeer
Vlug soos 'n verraaier
Van dit wat my vashou
Daar was monsters in die donker
Toe vind ek jou
Ek sweer
Ek sweer
Geen pretensie, geen beheer
Geen pretensie, geen beheer
Geen pretensie, geen beheer
Category
Francois van Coke
Sign in or sign up to post comments.
Be the first to comment