Voetspore in Suid-Afrika 2 - Episode 12

34 Views
Published
Die unieke wynplaas Kalmoesfontein teen die hange van Perdeberg is waar die span die voorlaaste week begin. Van daar neem die reis hulle verby Ceres tot bo op die Matroosberg om ‘n sneeuman te bou. Hulle doen ‘n trekkerrit naby Montagu en besoek ‘n aantal kunstenaars by die gehuggie, McGregor.

Kalmoesfontein is a unique wine farm on the slopes of the Perdeberg. This is where then penultimate week begins. From there they drive past Ceres up the Matroosberg to build a snowman. They go on a tractor excursion near Montagu and visit a number of artists at the hamlet McGregor.
Category
Francois van Coke
Sign in or sign up to post comments.
Be the first to comment