Maak jou kar onbeskof! Wrap hom!

DIE GEMEENTE X ZAAN SONNEKUS - ONKONVENSIONEEL MUSIC VIDEO

2 Views
Published
Die Gemeente teamed up with the Prince of Pretoria, Zaan Sonnekus, for an "unconventional" collab made for one mission: our first RAMfest performance — and it didn’t disappoint.

Stay tuned for more music and live shows by following Die Gemeente and Zaan Sonnekus on Social Media:

Instagram: https://www.instagram.com/diegemeente.hc/
Instagram: https://www.instagram.com/zaan_sonnekus/
Tiktok: https://www.tiktok.com/@die.gemeente/
Tiktok: https://www.tiktok.com/@zaan_sonnekus/
Facebook: Die Gemeente HC
Facebook: Zaan Sonnekus

Filmed: Slow Burn Media
Edited: Gabriela Marais
Written & Produced: Ruan Graaff
Mixed and Mastered: Christopher van Niekerk
Lyrics: Conrad de Jager & Zaan Sonnekus

ONKONVENSIONEEL LYRICS

Atypical, a a typical
Atypical why so cynical
Atypical, a a typical
Kyk my in die oë, skree onkonvensioneel

Atypical, a a typical
Atypical why so cynical
Atypical, a a typical
Kyk my in die oë, skree seniel

Skree
Skree seniel
Skree dat dit sleg lyk
Skree seniel
Kyk my in die oë en skree dat dit sleg lyk

Die gil bly vry
Die gil bly jy
Die gil in my
Onkonvensioneel

Onkonvensioneel
Breek die kode, breek die reels
Ek ontstaan waar jy vergaan
Brand my wêreld in jou raam

Onkonvensioneel
Breek die kode, breek die reels
Wys my waarvoor jy sal staan
Spel atypical in my naam

Atypical, a a typical
Atypical why so cynical
Atypical, a a typical
Kyk my in die oë, skree seniel

Skree
Skree seniel
Skree dat dit sleg lyk
Skree seniel
Kyk my in die oë en skree dat dit sleg lyk

Die gil bly vry
Die gil bly jy
Die gil in my
Onkonvensioneel

Onkonvensioneel
Breek die kode, breek die reels
Ek ontstaan waar jy vergaan
Brand my wêreld in jou raam

Onkonvensioneel
Breek die kode, breek die reels
Wys my waarvoor jy sal staan
Spel atypical in my naam

Yeahhhhhhh

Onkonvensioneel
Breek die kode, breek die reels
Ek ontstaan waar jy vergaan
Brand my wêreld in jou raam

Onkonvensioneel
As jy weer die vers wil speel
Eks die gil wat voortbestaan
Skree atypical is my naam











#diegemeente #zaansonnekus #modernmetal #southafrica
Category
Zaan Sonnekus
Tags
ramfest, zaansonnekus, diegemeente
Sign in or sign up to post comments.
Be the first to comment