Luister "DOOD" op enige digitale platform vanaf - 24/04/2026 (apple music, Spotify ens.)
Daar’s ’n verskil tussen bang wees vir die dood…
en bang wees vir wat nog binne jou leef.
“DOOD” is nie ’n song wat maklik gekom het nie.
Nie omdat die woorde moeilik was nie —
maar omdat dit ons gedwing het om eerlik te wees met goed wat ek gewoonlik wegsteek.
Ons almal dra iets saam met ons.
Herinneringe.
Vrese.
Weergawes van onsself wat ons nie altyd herken nie.
Party aande raak dit harder.
Partykeer wys dit op plekke waar jy dit nie verwag nie.
En partykeer… voel dit makliker om weg te hardloop as om stil te sit en te luister.
Hierdie song leef in daai spasie.
Daai stil oorlog binne jou.
Daai gevoel van ouer word… kouer word…
maar nie noodwendig groei nie.
Om saam as vriende aan hierdie te werk, het dit net meer eg gemaak.
Daar’s iets rou en eerlik in hierdie collab wat ek altyd gaan onthou.
As hierdie song jou bereik — regtig bereik —
dan het hy gedoen wat hy moes doen.
Dankie dat jy luister.
Dankie dat jy voel.
Meer as net klank.
Meer as net woorde
-----------------------------------------------------------------------------------------------------------------------
lyrics :
Banger vir die as vir die dood
N honger man kort nie net brood
Hartklop…
Hardop.
Banger nou as wat ek was
Al die monsters in my glas
Maak oop
Hardloop
Ek is desperaat
Vir die...
N dood sertifikaat is te duur
Ek is banger nou vir die as vir die dood
Ek word ouer
Ek word kouer
Maar ek word nie groot
Ek is banger nou vir die as wat ek was
Kan jy aflei as ek baklei met geraamtes in my kas
Maak my bang
as jy weg loop
Elke tree verdwyn in rook
Pasop
Of pak op
Klanke eggo in my brein
Dronk demone spook in my
Versmoor
Verloor
Ek is desperaat vir die

Waar raak hierdie song jou?
Watter line het jou eerste getref?
????Comment hom, ons lees alles!
???? Subscribe vir nuwe releases en musiekvideos
????️ Comment jou dorp se naam, ons wil daar kom sing!

Uitgevoer deur: Zaan Sonnekus & Tasché
Geskryf deur: Cézaan Sonnekus, Taché Burger, Duard Musk
Musiek vervaardiger: Kyle Botha (Son Studios)
Kinematografie : Julius Bekker
video editing & colour grade : Julius Bekker & Tasché Burger
Musiekvideo vervaardiger: Julius Bekker

#zaansonnekus #taché #taschéburger #afrikaans #southafrica #southafricanmusic #nuweafrikaans #afrikaansmusic #afrikaansmusiek #afrikaansemusiek #tascheburger

- Category
- Zaan Sonnekus
- Tags
- afrikaans, afrikaansmusiek, afrikaansmusiekvideos
Sign in or sign up to post comments.
Be the first to comment