Kom ons sing van die maande van die jaar

4 Views
Published
Kreatikids bied aan Kom ons sing van die maande van die jaar. In hierdie prettige video leer kinders dat elke kind 'n spesiale verjaarsdag maand het. Ons sing ook die name van die 12 maande van die jaar. Interaktiewe liedjie. Ons leer ook van die tamboeryn as slaginstrument. Daar is ook 'n kort leesoefening met die name van die maande van die jaar. Geskik vir kleuters en grondslagfase en gr RR en gr R. gr 1, gr 2, gr 3.
Category
Francois van Coke
Sign in or sign up to post comments.
Be the first to comment