PLAASMOORD gedig

157 Views
Published
Die woorde vir die gedig het net uit my hart na my gedagtes gevloei soos ek een oggend in die veld gestap het en nie die vrede, en vreugde, van vryheid kon ervaar soos gewoonlik nie.
Boere reg rondom my word geteiken en wreedaardig vermoor vir geen ander rede as n siek politiese spel nie. Wat nog erger is: mense, selfs "Afrikaners" wat die erns of die oorsaak van die stadige oorlog (plaasterreur) ontken.

Ek hoop en bid dat die gedig baie mense sal bereik en bewus maak van die kwessie wat nie net vrede en lewens steel nie, maar n toekomshoop van jongmense, soos myself, drasties bedreig.


Baie dankie aan Arijana Botha wat die gedig so mooi kon uitbeeld met die videowerk, terwyl sy die passie vir ons boeremense deel! (arijana07b@gmail.com)

Ondersteuning sal baie waardeer word:
PayPal: https://t.co/JgcNg2Bwp1?amp=1

Bankbesonderhede: Kontak renekruger97@gmail.com
Category
Francois van Coke
Sign in or sign up to post comments.
Be the first to comment