Rockster en rugbylegende bal vuiste

81 Views
Published
Die Liefling van Loftus en Bellville se bekendste rockster pak mekaar Saterdagaand in die bokskryt.
Die oud-Springbok, Derick Hougaard, en die sanger, Francois van Coke, sê hulle is gereed vir hulle geveg.
Category
Francois van Coke
Sign in or sign up to post comments.
Be the first to comment