Maak jou kar onbeskof! Wrap hom!

Spoegwolf - Geel (Official)

2 Views
Published
© Spoegwolf (PTY) LTD, 2017
Original Song by Danie Du Toit
Original Music by Spoegwolf
Produced by Spoegwolf & Jürgen Von Wechmar

Director: Chris von Wielligh
Assistant Director: Danie du Toit
DOP & Camera Operator: Hugo Brand
Editing & Colour Grade: Chris von Wielligh

Cast:
Spoegwolf
Marguerite van Eden
Bouwer Bosch

Spoegwolf is:
Danie du Toit
Albert van der Merwe
Chris von Wielligh
Moskou du Toit

Spesiale Dankie aan:
Areyeng Rentals, Zootee Studios, Hugo Brand, Bouwer Bosch, Ionia Cherry Farm, Mango Airlines.


Ek het jou ontmoet
in al daai geel
jy’t daai doos by jou gehad
ja, die een wat my nagemaak het
en ek moes speel
oor al my swart
die slaaploopdroom wat my rug ophou
die ding wat my my lewe lank dophou
en nou vir jou
bou jou lewe bo my
hoog genoeg dat die donker jou nie kry nie
Julie
kan ek weer begin voor al daai geel?
jy't dit als op jou gesit
gesê dat ons net uitgedink is
en volg jy in al my swart
op die wolktrappad wat my wakker hou
die ding wat ek my lewe lank dophou
maar nou vir jou
bou jou lewe bo my
hoog genoeg dat die donker jou nie kry nie
Category
Piesangskille
Tags
spoegwolf, geel, music video
Sign in or sign up to post comments.
Be the first to comment