Maak jou kar onbeskof! Wrap hom!

Zoé & Zaan Sonnekus - Klein Dorpie Mentaliteit (Amptelike Musiekvideo)

4 Views
Published
Geniet Zoé & Zaan Sonnekus se eerste musiekvideo van Klein Dorpie Mentaliteit

Luister die enkelsnit op die platform van jou keuse -- https://vyd.co/KleinDorpieMentaliteit

Lyrics:
Sy het my naels geverf
en jy het my bederf
Met die nuus dat jy my nie meer wil he nie
Ek weet nie wat om te sê nie

Hoekom maak jy my nou so skaam?
Elke mens in hierdie dorpie ken my naam
En nous ek bang om uit te gaan

Van 2 maande
Na 2 dae
Alles voel fokken deurmekaar en in
Retrospek, julle 2 hoort by mekaar

Want sys n Kleindorpie onderwyseres
En jys n blou oog kleindorpie argitek
Terwyl on saam was het jy aangele by haar
Ja julle twee verdien nie
Kleindorpie mentaliteit
Dit is die makste honde wat die seerste byt
Terwyl ons saam wat het jy aangelê by haar
Ja julle 2, verdien mekaar

Ek stel myself weer voor
aan n vreemde stem
Probeer die voorafgestelde idees ontken
Jy het die oorlog gewen

Want in my slaap roep ek steeds jou naam
En in my kop is jou foto nog geraam
Ek sukkel steeds om op te staan

Die 2 maande voel soos 2 jaar
Alles is nogsteeds deurmekaar
En in retrospek
Julle 2 maak my net naer

Want sys n keindorpie onderwyseres
En eks n blou oog klein dorpie argitek
Terwyl ons saam was het sy aangelê by my
Ja julle twee verdien die

Klein dorpie mentaliteit
Dit is die makste honde wat die seerste byt
Terwyl ons saam was het sy aangelê by my
Maar julle 2 verlaat my

Jy het my gebreek, ja jy het my geskeer
Nou sit ek weer alleen x2

Kleindorpie onderwyseres en jys/eks n
Blou oog klein dorpie argutek
Terwyl ons saam was het jy/sy
Aangelê by haar/my maar julle 2
Verdien die
Klein dorpie mentaliteit
Dit is die makste honde wat die seerste byt
Terwyl ons saam wat het jy/sy aangele
By haar/my ja julle twee
Verdien mekaar

Regisseur:
George van Rooyen

Konsep:
George van Rooyen

Kameras :
Michael Van Zyl

Vervaardigers:
Marno Koen
Michael Van Zyl
George van Rooyen
Kobie Koen
Tertius Human

Redigeerder:
Michael Van Zyl

Grimering:
SKULPTED By Kai

Platemaatskappy:
CoolerBox Records

Liedjie vervaardig en opgeneem deur:
Tertius Human/ CoolerBox Studios

Liedjieskrywer / Publikasie:
Zoé Jacobs & Zaan Sonnekus // Vonk Uitgewers CC

© CoolerBox Records 2024
Category
Zaan Sonnekus
Tags
Real Music, Real, Music
Sign in or sign up to post comments.
Be the first to comment