Official Music Video for By Jou
Download or stream here – https://lnk.to/ZS-ByJou
“By Jou” is vir my ‘n eerlike refleksie van die musiekindustrie en hoe dit my lewe gevorm het.
Dit is nie die maklikste pad om te stap nie, en ek het al mense verloor op hierdie reis—nie omdat ek wou nie, maar omdat musiek vir my alles geword het. Wanneer iets jou so diep tref, raak dit maklik om jouself te verloor in die proses. Ure word dae, dae word nagte, en voor jy jou oë uitvee, is jy vasgevang in ‘n wêreld van klanke en melodieë. Dit is hoekom ek in die liedjie sing: “Ons almal bloei dieselfde hier, ons almal tref dieselfde muur.”
Ek weet ek is ‘n musikant, ek weet ek is emosioneel, kreatief en soms heeltemal all over the place. Maar saam met haar voel ek tuis—by haar raak selfs my wonde sagter, asof ek heel kan wees. En as ons twee agterbly om te sien wat volgende gebeur, sal dit die moeite werd wees. Wees net geduldig… ek maak hierdie musiek vir jou, vir ons.
Lirieke:
Sou jy rukkie bly?
Al weet ek nie veel van geld of boerdery..
Ek wil net songs versprei.
My lief, kan jy nie sien,
ons albei bloei dieselde nie?
Ons albei weet die tyd is duur,
so jy deel my klok met literatuur
Bly net n rukkie…
Al bly ons agter
My koördinate en my skade stop by jou.
Ek wou die wêreld wys,
diè leefstyl is n bedryf.
Raak ond net gouer ouer?
Of raak ek net te jonk grys?
My vriend, besef jy nie,
Ons albei bloei dieselfde hier?
Ons albei tref dieselfde muur.
En ons albei kort selfmedikasie.
Bly net n rukkie…
Al bly ons agter
My koördinate en my skade stop by jou.
Bly net n rukkie…
Al bly ons agter
Kap af my regter hand, sodat ek Jou kan hou.
Verlies en dalk verraad,
as jy teen my veg met jou Plastiek Swaard.
Sal jy agter bly as dit later raak,
tot ek weerlig raak?
Verlies en dalk verraad,
as jy teen my veg met jou Tienerkwaad.
Sal jy agter bly as dit later raak?
As dit later raak..
As dit later raak?!
Bly net n rukkie…
Al bly ons agter
My koördinate en my skade stop by jou.
Bly net n rukkie…
Al bly ons agter
Kap af my regter hand, sodat ek Jou kan hou.
Bly net n rukkie…
Al bly ons agter
My koördinate stop by Jou.
Follow Zaan on Social Media:
Instagram - https://www.instagram.com/zaan_sonnekus/
Facebook - https://www.facebook.com/ZaanSonnekus.music
TikTok - https://www.tiktok.com/@zaan_sonnekus
Website - https://zaansonnekus.com/
Zaan Sonnekus / Son Studios
Band:
Lead Vocals and Rhythm Guitar - Zaan Sonnekus
Lead Guitar - Kyle Botha
Bass Guitar - Duard Musk
Keyboard - Luke Smith
Drums - Pierre de la Porté
Director:
Armand Oberholster
Concept:
Blank Creative Agency
Cameras:
Blank Creative Agency
Producers:
Zaan Sonnekus
Editor:
Armand Oberholster
Song Produced and Recorded by:
Kyle Botha and Zaan Sonnekus - Son Studios
Songwriter / Publisher:
Zaan Sonnekus / Vonk Publishers CC
Location:
The Rand Club, Johannesburg
© Zaan Sonnekus 2023

- Category
- Zaan Sonnekus
Sign in or sign up to post comments.
Be the first to comment