Amptelike Musiekvideo vir SPOED deur Zaan Sonnekus
Volg Zaan Sonnekus op Sosiale Media:
Instagram - / zaan_sonnekus
Facebook - / zaansonnekus.music
TikTok - / zaan_sonnekus
Website - https://zaansonnekus.com/
Lirieke:
Tyd om groot te word
Tyd om op te kyk
Ek is vry maar
Kyk wat kos dit my
Lewe sterk en dit
Voel onwerklik
26 maar ek voel al fokken 30
Nog ’n aand uit
Opgewonde
Nog ’n sound check
Nog ’n rondte
Ek is broke maar
Ek is cool hoor
Al my helde is lozers
Lewe op
SPOED
Sweet en
BLOED
Sonder ’n padkaart of syn
Dis Hemel op die Highway
Kry ’n tattoo
Voordat ons waai
Shit my charger
Ons moet omdraai
Nog ’n Red Bull
Op die lang pad
Nog ’n fokken garage pie
Lewe op
SPOED
Sweet en
BLOED
Sonder ’n padkaart of syn
Dis Hemel op die Highway
En ek kom altyd moeg van ’n vakansie af
En as jy my ooit soek’s ek seker op die pad
Dis chaos in die hotelkamer gang
Ek lewe in ’n bus
Ek fokken hou daarvan
Lewe op
SPOED
Sweet en
BLOED
Sonder ’n padkaart of syn
Dis Hemel op die Highway
SPOED
Band:
Lead Vocals and Rhythm Guitar - Zaan Sonnekus
Lead Guitar - Kyle Botha
Bass Guitar - Duard Musk
Keyboard - Luke Smith
Drums - Pierre de la Porté
Director:
Armand Oberholster
Concept:
Blank Creative Agency
Cameras:
Blank Creative Agency
Producers:
Zaan Sonnekus
Editor:
Armand Oberholster
Song Produced: Ruan Graaff @ GRAAFF MUSIC Pty (Ltd)
Written by: MARKO VAN DEVENTER, ZAAN SONNEKUS.
Location:
Pretoria, South Africa
© Zaan Sonnekus 2023
Volg Zaan Sonnekus op Sosiale Media:
Instagram - / zaan_sonnekus
Facebook - / zaansonnekus.music
TikTok - / zaan_sonnekus
Website - https://zaansonnekus.com/
Lirieke:
Tyd om groot te word
Tyd om op te kyk
Ek is vry maar
Kyk wat kos dit my
Lewe sterk en dit
Voel onwerklik
26 maar ek voel al fokken 30
Nog ’n aand uit
Opgewonde
Nog ’n sound check
Nog ’n rondte
Ek is broke maar
Ek is cool hoor
Al my helde is lozers
Lewe op
SPOED
Sweet en
BLOED
Sonder ’n padkaart of syn
Dis Hemel op die Highway
Kry ’n tattoo
Voordat ons waai
Shit my charger
Ons moet omdraai
Nog ’n Red Bull
Op die lang pad
Nog ’n fokken garage pie
Lewe op
SPOED
Sweet en
BLOED
Sonder ’n padkaart of syn
Dis Hemel op die Highway
En ek kom altyd moeg van ’n vakansie af
En as jy my ooit soek’s ek seker op die pad
Dis chaos in die hotelkamer gang
Ek lewe in ’n bus
Ek fokken hou daarvan
Lewe op
SPOED
Sweet en
BLOED
Sonder ’n padkaart of syn
Dis Hemel op die Highway
SPOED
Band:
Lead Vocals and Rhythm Guitar - Zaan Sonnekus
Lead Guitar - Kyle Botha
Bass Guitar - Duard Musk
Keyboard - Luke Smith
Drums - Pierre de la Porté
Director:
Armand Oberholster
Concept:
Blank Creative Agency
Cameras:
Blank Creative Agency
Producers:
Zaan Sonnekus
Editor:
Armand Oberholster
Song Produced: Ruan Graaff @ GRAAFF MUSIC Pty (Ltd)
Written by: MARKO VAN DEVENTER, ZAAN SONNEKUS.
Location:
Pretoria, South Africa
© Zaan Sonnekus 2023
- Category
- Zaan Sonnekus
Sign in or sign up to post comments.
Be the first to comment