Maak jou kar onbeskof! Wrap hom!

Zaan Sonnekus - Terapie Vir Nou

4 Views
Published
Geniet Zaan Sonnekus se musiekvideo van Terapie Vir Nou!

laai die enkelsnit op jou spellys op die platform van jou keuse - https://linktr.ee/zaansonnekus

Lirieke:
Jy weet dis jou besluit
Jy’s welkom in
Jy’s welkom uit

Dis tien teen een die laaste keer
Wat ek jou moet groet
So hierdie keer sal ek jou net so bietjie langer hou

Dis tien teen een die laaste keer
Dit moes nie so wees nie, maar
Dis hoe mens leer
Ek dink die straat is kouer sonder jou

Jy weet dis jou besluit
Jy’s welkom in
Jy’s welkom uit
Jy weet dis jou besluit
Jy’s altyd welkom hier by my

Ek sou nie langer hier wou bly nie
Nie met jou nie by nie
En as ek weer moet terug hou…
Skryf ek oor jou
Want dit is
Terapie vir nou

Dis tien teen een die laaste keer
Wat ek aan dit dink, maar
Hierdie keer sal ek net alles goed van jou onthou

Dis tien teen een die laaste keer
Jy lê al jou wapens neer…
Ek sal die ritme om jou vou
En al my redes om jou bou

Jy weet dis jou besluit
Jy’s welkom in
Jy’s welkom uit

Ek sou nie langer hier wou bly nie
Nie met jou nie by nie
En as ek weer moet terug hou…
Skryf ek oor jou
Want dit is
Terapie vir nou

Jy weet dis jou besluit
Jy is welkom hier by my
Al is die deur gesluit
Jy is welkom in en uit

Ek sou nie langer hier wou bly nie
Nie met jou nie by nie
En as ek weer moet terug hou…
Ek sou nie langer hier wou bly nie
Nie met jou nie by nie
En as ek weer moet terug hou…
Skryf ek oor jou
Want dit is
Terapie vir nou

Ek skryf nog oor jou
Want dit is
Terapie vir nou

Regisseur:
Michael van Zyl

Konsep:
Kobie Koen
Zaan Sonnekus

Kameras :
Tshepang Modisane
Michael van Zyl

Vervaardigers:
Marno Koen
Michael Van Zyl
George van Rooyen
Kobie Koen
Tertius Human

Redigeerder:
Michael Van Zyl

Platemaatskappy:
CoolerBox Records

Liedjie vervaardig en opgeneem deur:
Tertius Human / Zaan Sonnekus - CoolerBox Studios

Liedjieskrywer / Publikasie:
Zaan Sonnekus / Vonk Musiek

© CoolerBox Records 2023


http://www.realmusic.co.za/
https://twitter.com/vonkmusiek
https://www.facebook.com/vonkmusiek

Subscribe here: https://www.youtube.com/channel/UCoEpTYzBXDhB5eoSZ6ALa8w?sub_confirmation=1
Category
Zaan Sonnekus
Tags
Real Music, Real, Music
Sign in or sign up to post comments.
Be the first to comment