Maak jou kar onbeskof! Wrap hom!

Zaan Sonnekus - Monitor

2 Views
Published
Luister Monitor op die musiekplatform van jou keuse -- https://linktr.ee/zaansonnekus

Lirieke:
Monitor al my gevoelens
As ek dit met jou deel
Ek weet dit raak te veel
Vir jou

Monitor al my bedoelings
Jy weet jy maak my heel
Ek bou nog n kasteel
Vir nou

Wie het jou die reg gegee
Om my kop oor jou te breek
En jou mond met myne af te vee

Wie het jou die reg gegee
Om my kop so rond te neek
En die mure om my af te breek


Monitor al my gevoelens
As ek dit met jou deel
Ek weet dit raak te veel
Vir jou

Monitor al my bedoelings
Jy weet jy maak my heel
Ek bou nog n kasteel
Vir nou

Dis deel van die toneel
Ek weet, ek weet dit raak te veel
Vir jou

Dis deel van die toneel
Jy moet die hoof karakter speel
Vir nou

Dalk het ek opgefok
sal stop,
ek jok ek kan nie
Ek het die nooit beplan nie

Wie het jou die reg gegee
Om my hartslag op te neek
Jy sit vas in my reëls

Hey
Kan ons oor begin
Ek sal jou optel waar ek jou laas verloor het
Okay
Ek laat jou weer in
Maar los die woorde waarmee jy my getoor het.

Regisseur:
George van Rooyen

Konsep:
Geroge van Rooyen
Zaan Sonnekus

Kameras :
Michael Van Zyl

Vervaardigers:
Marno Koen
Michael Van Zyl
George van Rooyen
Kobie Koen
Tertius Human

Redigeerder:
Michael Van Zyl

Grimering:
Loraine Olivier - Style and Make Up Effect

Stel Ontwerp:
Siobhan Venter

Platemaatskappy:
CoolerBox Records


Liedjie vervaardig en opgeneem deur:
Tertius Human/ Zaan Sonnekus - CoolerBox Studios

Liedjieskrywer / Publikasie:
Zaan Sonnekus / Vonk Musiek

© CoolerBox Records 2023

http://www.realmusic.co.za/
https://twitter.com/vonkmusiek
https://www.facebook.com/vonkmusiek

Subscribe here: https://www.youtube.com/channel/UCoEpTYzBXDhB5eoSZ6ALa8w?sub_confirmation=1
Category
Zaan Sonnekus
Tags
Real Music, Real, Music
Sign in or sign up to post comments.
Be the first to comment