Maak jou kar onbeskof! Wrap hom!

Zaan Sonnekus - Ten Minste Vir My

2 Views
Published
​@ZaanSonnekus se nuwe musiekvideo van "Ten Minste Van My"

Regisseur:
Michael Van Zyl

Konsep:
Michael Van Zyl

Kameras :
Michael Van Zyl
Tshepang Modisane

Vervaardigers:
Marno Koen
Michael Van Zyl
George Van Rooyen

Redigeerder:
Ruan Bouwer

Platemaatskappy:
Coolerbox Records

Liedjie vervaardig en opgeneem deur:
Tertius Human/ Zaan Sonnekus - Coolerbox Studios

Liedjieskrywer / Publikasie:
Zaan Sonnekus / Vonk Musiek

© Coolerbox Records 2021

Spesiaale Dankie Aan:
The Bar With No Name
https://www.thebarwithnoname.net/

Ten Minste Vir My (Lirieke):

Askies meneer sit asseblief aan die musiek
Want oor n uur sit ek al alweer met dronk verdriet
Want haar stem is in my kop
en in my kop praat ek n ander taal

Soms vergeet ek nog
jy kom hier uit my sy
Soms vergeet ek nog
maar dit weet jy van my
Ek het getrap in wyn en liefde
en my voete het nogsteeds verdwaal


As ek ooit my koers verloor
sal jy my weer kom haal?
Want hierdie plek het my kop getoor
Die mense maak my mal

maar daar’s n
Stukkie van die hemel in die hel hier rondom my
Ek speel kitaar as ek aan jou dink
om jou uit my kop te kry
Ek wens jou als van die beste
maar dis genoeg vir my
So asseblief meneer sit harder die musiek
Tenminste vir my

Askies meneer sit asseblief aan die musiek
Want sy sit vas in elke noot van hierdie lied
daar is stemme in my kop
maar ek sweer dis in n ander taal


As ek ooit my koers verloor
sal jy my weer kom haal?
Want hierdie plek het my kop getoor
Die mense maak my mal


En daar’s n..
Stukkie van die hemel in die hel hier rondom my
Ek speel kitaar as ek aan jou dink
om jou uit my kop te kry
Ek wens jou als van die beste
maar dis genoeg vir my
So asseblief meneer sit harder die musiek
Tenminste vir my


En daar’s n..
Stukkie van die hemel in die hel hier rondom my
Ek speel kitaar as ek aan jou dink
om jou uit my kop te kry
Ek wens jou als van die beste
maar dis genoeg vir my
So asseblief meneer sit harder die musiek
Tenminste vir my

Ten minste vir my
Ten minste vir my


Zaan Sonnekus (Sosiale media):
Instagram: @zaan_sonnekus
Facebook: https://web.facebook.com/ZaanSonnekus.music/?_rdc=1&_rdr

Vonk Musiek:
Instagram: @vonkmusiek
Facebook: https://web.facebook.com/vonkmusiek?_rdc=1&_rdr
https://www.vonk.co.za/


Subscribe here: https://www.youtube.com/channel/UCoEpTYzBXDhB5eoSZ6ALa8w?sub_confirmation=1
Category
Zaan Sonnekus
Tags
Real Music, Real, Music
Sign in or sign up to post comments.
Be the first to comment