???? Luister / Stream “Selfbewus” hier op enige digitale platform (apple, spotify ens.) :
https://linktr.ee/zaansonnekus?utm_source=ig&utm_medium=social&utm_content=link_in_bio
???? Volg my vir meer musiek en updates:
Instagram:
https://www.instagram.com/zaan_sonnekus?igsh=MXdiNThrd3hkdTNnbw%3D%3D&utm_source=qr
TikTok:
https://www.tiktok.com/@zaan_sonnekus?_r=1&_t=ZS-93GdStDXnzV
Facebook:
https://www.facebook.com/share/1A9nee7W9S/?mibextid=wwXIfr
-----------------------------------------------------------------------------------------------------------------------
Party songs skryf jy met jou stem…
maar party songs skryf jy met jou ????
“Selfbewus” is ’n lied oor daai oomblik waar jy besef jy’s sterk genoeg om aan te beweeg…
maar steeds sag genoeg om iemand te mis.
Dis oor die fyn lyn tussen “ek’s okay” en “ek’s nie regtig okay nie.”
Vir my beteken ‘selfbewus’ nie onseker nie — dit beteken eerlik met jouself.
Om te erken:
Ja, ek sê ek het alles onder beheer… maar dalk lieg ek ’n bietjie vir myself.
Daar is dae wat ek besef ek dra nog iets wat ek nie kan uitsit nie
Party dae glimlag jy vir almal, maar binne jou is daar n stilte wat jou terug vat na daai een ding wat nooit heeltemal weg is nie.
As jy al ooit selfbewus gevoel het…
as jy al ooit iemand gemis het wat jy nie kan terugkry nie…
dan is hierdie een vir jou.

Die musiekvideo video is rou en eerlik, by die studio geskiet waar ek my liedjies opneem.
Eerlik, soos die oomblik toe ek dit in die studio gemaak het - ek het letterlik die Demo vocals gebruik, want musiek hoef nie perfek te wees nie.Dit hoef net terapie te wees.
Ek het op social media gevra of ’n paar fans nie wil kom join vir ’n pool party nie—
en julle het dit onvergeetlik gemaak
Hierdie video is nie net ’n music video nie… dis ’n herinnering.

Lyrics :
Is dit nie mooi nie?
Hoe die see..
Elke keer die sand wil soen
Al word dit weg gevee
Is sit nie mooi nie?
Net ons twee
Jy bly in my kop as ek jou lankal uit moes vee…
Ek het als
Maar ek het niks
Ek het als
Maar iemand mis
EK het als
so wees gerus
Ek het als onder beheer
Kan jy my sê
Hoekom met elke plek waar ek gaan is daar net n uur oor?
Asof hulle my nie soek nie…
So ek gaan lê
En my kop is oop maar my oë is toe
Ek hou dit so met gebed wat sloer
As my oë toe bly gaan ek hemel toe?
Ek het als
Maar ek het niks
Ek het als
Maar iemand mis
Ek het als
So wees gerus
Ek het als onder beheer
Ek het als
Maar ek het niks
Ek het als
Maar iemand mis
ek is dalk nog bietjie selfbewus
maar ek is in beheer
parapapapapapa (opgnemeem deur die band tydens rehearsal)
Ek het als
Maar ek het niks
Ek het als
net jy mis
En dit is dalk geskiedenis
Maar ons het geen beheer
Ek het als
Maar ek het niks
Maar iemand mis
Ek is dalk bietjie selfbewus
Maar ek is in beheer…
Ons het geen beheer..

• kunstenaar : Zaan Sonnekus
• liedjieskrywer : Cézaan Sonnekus
• Producer: Kyle Botha
• DOP / Camera: ETG Creative
• Editing / colour grade : ETG Creative
• Label : independent artist
• Location: Son Studios

???? Comment jou gunsteling lyn uit die song hieronder — ek lees alles.
???? Subscribe vir nuwe releases en musiekvideos.
???? Deel die met iemand wat dit moet hoor
????️ comment jou dorp se naam dat ek daar kan toer
“© 2026 Son Studios / Zaan Sonnekus All rights reserved.”

- Category
- Zaan Sonnekus
Sign in or sign up to post comments.
Be the first to comment