Maak jou kar onbeskof! Wrap hom!

Francois van Coke & Zaan Sonnekus | Almal baklei

4 Views
Published
Ek en Zaan gaan die ene by Francois van Coke & Vriende 2023 in Pretoria & Kaapstad perform.
Pretoria: https://www.ticketmaster.co.za/event/1275
Kaapstad: https://www.ticketmaster.co.za/event/1277

Stream 'Almal Baklei' op die streaming service van jou keuse: https://bit.ly/AlmalBaklei

Video credits:
Executive producer: Atlas media
Producer: Conrad Theron
Camera: Wc Kriel, Ulrich Fisher, Michael Nieuwoudt & Wikus Kriel.
Editor: Dawid van Graan
Kuns: MJ du Preez
Spesiale dank aan CIT Boxing en Innibos

Song Credits:
Vocals: Francois van Coke
Vocals: Zaan Sonnekus
Guitar: Richard Onraet
Bass & Synth: Dolf Willemse
Drums: Pierre de la Porte
Produced by Dolf Willemse
Recorded by Josh Berry & Richard Onraet
Mixed by Dane Taylor
Mastered by Tim Lengfeld

Maandagoggend
Stadig in reën
Bakkie is my doodskis
Wolwe op die N1
Geen toekoms, geen regering
Vryheid is ‘n beweging
Hoe ouer ek word
Hoe minder weet ek

Almal baklei
Almal ly
Hey hey!
Oorlog duur voort
Almal gaan dood

Almal baklei
Almal ly
Hey hey!
Oorlog duur voort
Ha-ha hardloop

Die grootmenstafel
Waar ons nou sit
Maar vrye wil en vervulling
Is op die rekening
Nog trauma
Nog beserings
Baklei nog vir oorlewing
Hoe ouer ek word
Hoe minder breek ek

Die gat is klaar gegrawe
Die pyn boodskapper vir die skare
Die gat is klaar gegrawe
Die pyn boodskapper vir die skare
Category
Zaan Sonnekus
Sign in or sign up to post comments.
Be the first to comment