Luister / Stream “VRIENDE” hier op enige digitale platform (Apple Music, Spotify ens.) :
???? https://linktr.ee/zaansonnekus
???? Volg my vir meer musiek en updates:
Instagram:
https://www.instagram.com/zaansonnekus
TikTok:
https://www.tiktok.com/@zaansonnekus
Facebook:
https://www.facebook.com/zaansonnekus
⸻
Party songs skryf jy vir die radio…
maar party songs skryf jy om te oorleef.
“VRIENDE” het gekom uit daai plek waar iets jou red —
maar jou terselfdertyd ook breek.
Dis oor daai ongemaklike area tussen liefde en loslaat.
Wanneer twee mense sê: “Kom ons bly vriende”…
maar daar hang nog iets onuitgesproke in elke kamer.
Dis nie ’n breakup song nie.
Dis oor wat oorbly ná ’n breakup.
En daai oorblyfsels is partykeer die moeilikste deel.
“Dit wat my red, maak my ook dood”
Daai lyn gaan oor musiek self.
Musiek hou my aan die gang…
maar dis ook waar ek alles weer moet herleef.
Elke chorus bring jou terug.
Elke lied herinner jou.
En party dae het jy nie vrede nie —
jy het net ’n chorus.
⸻
Die musiekvideo is rou en eerlik.
Ons het die energie vasgevang soos dit was.
Min filter. Min perfeksie. Baie gevoel.
Hierdie is nie net ’n music video nie…
dis ’n herinnering.
’n Moment.
’n Stukkie terapie.
⸻
Lyrics:
Dit wat my red, maak my ook dood
En daar is seker redes
Vir die diere op ’n noot
Rol dit op in ruil vir..
Min slaap
Min betaling
Dis mos als vir liefde
Breek die potlood, vee dit uit
Maar ek het jou naam met pen geskryf
⸻
Ek mis jou
Ek mis jou
Ek mis jou
Nie soos toe jy nog hier was nie
Ek mis jou
Ek mis jou
Ek mis jou
Nou sing ek net stupid fokken liedjies
Kom ons vergeet tot aangename kennis
Hoe vind ek vrede
Met jou in elke chorus
⸻
Ek skryf lelik
Maar ek’s eerlik
Hierdie bladsy het ’n vlek
Tevergeefs, vrye hand
Teken jy ook nog die plek
Waar die diere op die note
Nie meer as dit was nie
Daar is redes
Daar is redes
Maar al my vriende weet nog
⸻
Ek mis jou…
…
Hoe vind ek vrede
Met jou in elke chorus
⸻
• Kunstenaar: Zaan Sonnekus
• Liedjieskrywer: Cézaan Sonnekus
• Producer: Kyle Botha
• DOP / Camera: ETG Creative
• Editing / Colour Grade: ETG Creative
• Label: Independent Artist
• Location: Son Studios
⸻
???? Comment jou gunsteling lyn uit die song hieronder — ek lees alles.
???? Subscribe vir nuwe releases en musiekvideos.
???? Deel dit met iemand wat dit moet hoor.
????️ Comment jou dorp se naam — dalk sien ek jou daar volgende.
“© 2026 Son Studios / Zaan Sonnekus. All rights reserved.”
???? https://linktr.ee/zaansonnekus
???? Volg my vir meer musiek en updates:
Instagram:
https://www.instagram.com/zaansonnekus
TikTok:
https://www.tiktok.com/@zaansonnekus
Facebook:
https://www.facebook.com/zaansonnekus
⸻
Party songs skryf jy vir die radio…
maar party songs skryf jy om te oorleef.
“VRIENDE” het gekom uit daai plek waar iets jou red —
maar jou terselfdertyd ook breek.
Dis oor daai ongemaklike area tussen liefde en loslaat.
Wanneer twee mense sê: “Kom ons bly vriende”…
maar daar hang nog iets onuitgesproke in elke kamer.
Dis nie ’n breakup song nie.
Dis oor wat oorbly ná ’n breakup.
En daai oorblyfsels is partykeer die moeilikste deel.
“Dit wat my red, maak my ook dood”
Daai lyn gaan oor musiek self.
Musiek hou my aan die gang…
maar dis ook waar ek alles weer moet herleef.
Elke chorus bring jou terug.
Elke lied herinner jou.
En party dae het jy nie vrede nie —
jy het net ’n chorus.
⸻
Die musiekvideo is rou en eerlik.
Ons het die energie vasgevang soos dit was.
Min filter. Min perfeksie. Baie gevoel.
Hierdie is nie net ’n music video nie…
dis ’n herinnering.
’n Moment.
’n Stukkie terapie.
⸻
Lyrics:
Dit wat my red, maak my ook dood
En daar is seker redes
Vir die diere op ’n noot
Rol dit op in ruil vir..
Min slaap
Min betaling
Dis mos als vir liefde
Breek die potlood, vee dit uit
Maar ek het jou naam met pen geskryf
⸻
Ek mis jou
Ek mis jou
Ek mis jou
Nie soos toe jy nog hier was nie
Ek mis jou
Ek mis jou
Ek mis jou
Nou sing ek net stupid fokken liedjies
Kom ons vergeet tot aangename kennis
Hoe vind ek vrede
Met jou in elke chorus
⸻
Ek skryf lelik
Maar ek’s eerlik
Hierdie bladsy het ’n vlek
Tevergeefs, vrye hand
Teken jy ook nog die plek
Waar die diere op die note
Nie meer as dit was nie
Daar is redes
Daar is redes
Maar al my vriende weet nog
⸻
Ek mis jou…
…
Hoe vind ek vrede
Met jou in elke chorus
⸻
• Kunstenaar: Zaan Sonnekus
• Liedjieskrywer: Cézaan Sonnekus
• Producer: Kyle Botha
• DOP / Camera: ETG Creative
• Editing / Colour Grade: ETG Creative
• Label: Independent Artist
• Location: Son Studios
⸻
???? Comment jou gunsteling lyn uit die song hieronder — ek lees alles.
???? Subscribe vir nuwe releases en musiekvideos.
???? Deel dit met iemand wat dit moet hoor.
????️ Comment jou dorp se naam — dalk sien ek jou daar volgende.
“© 2026 Son Studios / Zaan Sonnekus. All rights reserved.”
- Category
- Zaan Sonnekus
Sign in or sign up to post comments.
Be the first to comment