Maak jou kar onbeskof! Wrap hom!

Zaan Sonnekus - Dis Jy (Live)

4 Views
Published
​@ZaanSonnekus se nuwe musiekvideo van "Dis Jy." Die liedjie en video was live opgeneem in Jaconell se studio.

Regisseur:
Wian Van der Walt

Konsep:
Zaan Sonnekus
Tertius Human

Kameras :
Wian Van der Walt

Vervaardigers:
Kreativ Productions

Redigeerder:
Wian Van der Walt

Platemaatskappy:
Coolerbox Records

Liedjie vervaardig en opgeneem deur:
Tertius Human/ Zaan Sonnekus - Coolerbox Studios

Liedjieskrywer / Publikasie:
Zaan Sonnekus / Vonk Musiek

© Coolerbox Records 2021

Dis Jy (Lirieke):
Daar's iets wat jy nie weet nie
Jy's al waaraan ek dink

My kaal
Hande en die klavier se vals musiek
Maar jy wou dans

En jy het so hard probeer om dit alles te gee
Alles te gee vir nou
Dit het my elke keer verteer
En ek soek jou meer

Dis jy dis jy
Waaroor ek altyd skryf
Dis jy dis jy ek kan skilder oor jou ry
Dans met my
Al kan ons voete gly
Dans met my

Daar's iets wat jy nie weet nie
Elke love song gaan oor jou

Ek proe jou in my koffie
Jy's 'n cheeky meisiekind
Ek dink jy's blind

En jy het te lank probeer om dit alles te gee
Alles te gee en nou
Dit het my elke keer verteer
En ek soek jou weer

Dis jy dis jy
Waaroor ek altyd skryf
Dis jy dis jy ek kan skilder oor jou ry
Dans met my
Al kan ons voete gly
Dans met my

Daar's iets wat jy nie weet nie
Ek skryf nog steeds love songs oor jou
Net oor jou
Ek voel jou in my wonde
Ek is desperaat vir jou

Zaan Sonnekus (Sosiale media):
Instagram: @zaan_sonnekus
Facebook: https://web.facebook.com/ZaanSonnekus.music/?_rdc=1&_rdr

Vonk Musiek:
Instagram: @vonkmusiek
Facebook: https://web.facebook.com/vonkmusiek?_rdc=1&_rdr
https://www.vonk.co.za/


Subscribe here: https://www.youtube.com/channel/UCoEpTYzBXDhB5eoSZ6ALa8w?sub_confirmation=1
Category
Zaan Sonnekus
Tags
Real Music, Real, Music
Sign in or sign up to post comments.
Be the first to comment