Official Video for "Kortste Hier Acoustic Sessions" by Zaan Sonnekus Download or stream here – https://tr.ee/4tM2IbnfFY
Follow Zaan on Social Media:
Instagram - https://www.instagram.com/zaan_sonnekus/
Facebook - https://www.facebook.com/ZaanSonnekus.music
TikTok - https://www.tiktok.com/@zaan_sonnekus
Website - https://zaansonnekus.com/
Lirieke:
Ek is die kortste hier
Maar figuurlik op 'n hoër visier
Ek dink ek is kak cool
Ek dink ek weet wat ek doen
Maar ek is die kortste hier
En ek
Maak musiek
Maar verniet op 'n
Tab limiet
“Ons gee vir jou exposure”
Ek raak ouer...
En musiek verkoop net as dit…
NA NA NA NA NA NA NA NA NA
BABY
NA NA NA NA NA NA NA NA NA
AFRIKAANSE MEISIES
Gee die rekening maar hier
Dis op my, maar dit is jou plesier
Ek dink ek is yskoud
Dalk is my siel net te oud
Maar ek bly die kortste hier
En ek
Maak musiek
Maar verniet op 'n
Tab limiet
“Ons gee vir jou exposure”
Ek raak ouer
En musiek...
Verkoop net as dit…
NA NA NA NA NA NA NA NA NA
BABY
NA NA NA NA NA NA NA NA NA
AFRIKAANSE MEISIES
Ek is die kortste hier
Maar figuurlik op 'n hoër visier
Ek dink ek is kak cool
Ek dink ek weet wat ek doen
Maar ek is die kortste
Ek is die kortste hier...
Ek is die kortste...
Ek is die kortste hier!
NA NA NA NA NA NA NA NA NA
BOKKIE BABY
NA NA NA NA NA NA NA NA NA
AFRIKAANSE MEISIES X2
NA NA NA NA NA NA NA NA NA
- Zaan Sonnekus / Vonk Uitgewers CC
Band:
Lead Vocals and Rythem Guitar - Zaan Sonnekus
Lead Guitar - Kyle Botha
Regisseur:
Armand Oberholster
Konsep:
Blank Media
Kameras :
Blank Media
Vervaardigers:
Zaan Sonnekus
Redigeerder:
Stefan Rosseau
Liedjie vervaardig en opgeneem deur:
Tertius Human / Zaan Sonnekus - CoolerBox Studios
Liedjieskrywer / Publikasie:
Zaan Sonnekus / Vonk Uitgewers CC
© CoolerBox Records 2023
Follow Zaan on Social Media:
Instagram - https://www.instagram.com/zaan_sonnekus/
Facebook - https://www.facebook.com/ZaanSonnekus.music
TikTok - https://www.tiktok.com/@zaan_sonnekus
Website - https://zaansonnekus.com/
Lirieke:
Ek is die kortste hier
Maar figuurlik op 'n hoër visier
Ek dink ek is kak cool
Ek dink ek weet wat ek doen
Maar ek is die kortste hier
En ek
Maak musiek
Maar verniet op 'n
Tab limiet
“Ons gee vir jou exposure”
Ek raak ouer...
En musiek verkoop net as dit…
NA NA NA NA NA NA NA NA NA
BABY
NA NA NA NA NA NA NA NA NA
AFRIKAANSE MEISIES
Gee die rekening maar hier
Dis op my, maar dit is jou plesier
Ek dink ek is yskoud
Dalk is my siel net te oud
Maar ek bly die kortste hier
En ek
Maak musiek
Maar verniet op 'n
Tab limiet
“Ons gee vir jou exposure”
Ek raak ouer
En musiek...
Verkoop net as dit…
NA NA NA NA NA NA NA NA NA
BABY
NA NA NA NA NA NA NA NA NA
AFRIKAANSE MEISIES
Ek is die kortste hier
Maar figuurlik op 'n hoër visier
Ek dink ek is kak cool
Ek dink ek weet wat ek doen
Maar ek is die kortste
Ek is die kortste hier...
Ek is die kortste...
Ek is die kortste hier!
NA NA NA NA NA NA NA NA NA
BOKKIE BABY
NA NA NA NA NA NA NA NA NA
AFRIKAANSE MEISIES X2
NA NA NA NA NA NA NA NA NA
- Zaan Sonnekus / Vonk Uitgewers CC
Band:
Lead Vocals and Rythem Guitar - Zaan Sonnekus
Lead Guitar - Kyle Botha
Regisseur:
Armand Oberholster
Konsep:
Blank Media
Kameras :
Blank Media
Vervaardigers:
Zaan Sonnekus
Redigeerder:
Stefan Rosseau
Liedjie vervaardig en opgeneem deur:
Tertius Human / Zaan Sonnekus - CoolerBox Studios
Liedjieskrywer / Publikasie:
Zaan Sonnekus / Vonk Uitgewers CC
© CoolerBox Records 2023
- Category
- Zaan Sonnekus
Sign in or sign up to post comments.
Be the first to comment